Radiokansel
![]()
Abbo en Radiokansel werk saam op die volgende gebiede:
Die opleiding van
Bybelse Beraders
Radiokansel onderskryf Abbo se opleiding en stel ‘n lokaal beskikbaar
vir die aanbieding van kontakdae
Beradingsafdeling
Radiokansel
Abbo is deur Radiokansel gekontrakteer om ‘n beradingsdiens te lewer aan sy
luisteraars. Die diens behels onder andere die volgende:
|
Vlnr: Me Ankia du Plessis: Bestuurder
Ondersteuningsdienste Radiokansel Dr Marius Schalekamp: Voorsitter Abbo-direksie Dr Vorster Combrink: Uitvoerende Hoof Abbo & Bestuurder Beradingsdiens te Radiokansel Dr Roelf Petersen: Uitvoerende Hoof Radiokansel |
Webtuiste