Mukhanyo Theological College

Ontwikkeling van beradingsmateriaal
Abbo en Mukhayo Theological College het ooreengekom om gedurende 2007 en 2008: Bybelse beradingsmateriaal te ontwikkel wat die Afrika konteks (lewens- en wêreldbeskouing) in ag neem.

Opleiding van opleiers
Persone sal toegerus word om Bybelse beraders op te lei wat in staat sal wees om mense in plattelandse gebiede effektief te beraad. Die berading sal veral fokus op persone wat ly agv HIV, die dood van naasbestaandes, verkragting en probleme in die huwelik en gesin.

Webtuiste
www.mukhanyo.co.za
www.mukhanyocentre.org.za