Kursus 4: Bybelse
Mentorskap
![]()
Die doel van die kursus: Om persone toe te rus om Bybelse mentors in die besigheidswêreld en organisasiekonteks te wees.
Duur van die kursus: Een Jaar (Januarie tot Desember)
Datum van werksessies: Sal deur kursusleier vasgestel word.
Onderrigmetodes: Onderrig tydens kontakdae; selfstudie aan die hand van die Bybel, die handboek, leergids en voorgeskrewe boeke; tuiswerkopdragte; die byhou van 'n leerjoernaal; eksamen.
Plek: ABBO se kantoor in Kentstraat 239, Ferndale, Randburg, Johannesburg.
Studieleier: Dr. Marius Schalekamp
Toelatingsvereiste: Graad 12
Koste van kursus: R 6000.00. Deposito van R1000.00 moet inskrywing vergesel.
Inskrywing: Vanaf November. Kliek hier vir 'n inskrywingsvorm.
Voorgeskrewe boeke
Bestel van AUGUSTINE BOOKROOM e-pos: augustinebookroom@telkomsa.net Tel: 012 993 4606